hy ruik letterlik na melk en heuning
white peach & bergamot
Almal is vriendelik
• 6 black fibre reed sticks for maximum absorption and fragrance throw
Do you have a friend that lost someone dear to them
Afrikaanse Kers | Land van Melk en Heuning #roommist hy ruik letterlik na melkAfrikaanse Kers (land van melk en heuning). Wat presies beteken die land van melk en heuning? Vir my, as kind van afrika, maar meer spesifiek Suid Afrika, is daar 'n diep betekenis. Die rykdom van verskillende kulture, ons magdom spesies wilde diere, die ontsettende uiteenlopende landskappe, van die beste wyn op aarde, karoo lamstjoppies, pap en sous, tortelduiwe, woolies, springbok rugby kampioene, wilgerbome, melktert, heuning, olywe, rassie, en